a

Store

BOMANI MEERKAT DIE TWEE JALOERSE MEERKATTE

9781920593155
R29.00
In stock
1
Product Details
ISBN: 9781920593155
Author: Ewald van Rensburg
Language: Afrikaans
Binding: Sagteband
Target Market: Kinders 6 - 8 jaar oud
Publication Date: Oktober 2018
Pages: 32
Size: 210mm x 210mm x 5mm

Iets vreesliks het in die Kalahari gebeur – die meerkatte baklei onder mekaar en is nie meer een groot, gelukkige familie nie. Wat gaan Dapper Bomani doen om die vrede te herstel? Sluit by hom aan in ’n klompie nuwe avonture. Julle gaan weer vir Thandi, ’n ou vriendin, raakloop. Maar ook ’n nuwe vriend, Makhaya die Dassie. Dan is daar nog Byevanger, die dief. Lees gerus hoe Bomani met hom te werk gaan.

Save this product for later

Note:

Some parts of this website is still under construction.