a

Store

JA! KLEUTER BYBELSTORIES OOR JESUS

9781920593292
R35.00
In stock
1
Product Details
ISBN: 9781920593292
Author: Ewald van Rensburg
Language: Afrikaans
Binding: Sagteband
Target Market: Kinders 4 - 7 jaar oud
Publication Date: April 2013
Pages: 24
Size: 150mm x 190mm

Die kleurvolle geïllustreerde Ja! KIeuter Bybelstorieboek oor Jesus sluit vyf Bybelstories in uit die Ja! Kleuter Bybelstorie-reeks. Elke storie gaan oor die wonderlike storie en karakter van Jesus.

Inhoudsopgawe:

1. Jesus word gebore

2. Hier kom Koning Jesus

3. Die Kruis

4. Jesus staan uit die dood op

5. Jesus gaan terug huis toe

Elke storie word vergesel deur 'n gebed om kinders te help om 'n verbinding met God te maak, en 'n Christelike waarde wat die storie versterk. Die gewilde Ja! KIeuter Bybelstorie-reeks is ontwikkel met die inagneming van jou kind se ontwikkelingsfases en unieke temperament. Dit help met geloofsvorming, woordeskat sowel as leesvaardighede én emosionele ontwikkeling.

Voorstelle om hierdie boek saam met jou kind te geniet:

Lees die Bybelstorie en gesels dan oor die storie en Christelike waardes met jou kind.

Sê die gebed saam met jou kind op.

Save this product for later

Note:

Some parts of this website is still under construction.