a

Store

JA! KLEUTER BYBELSTORIES OOR LIEFDE

9781920593308
R35.00
In stock
1
Product Details
ISBN: 9781920593308
Author: Ewald van Rensburg
Language: Afrikaans
Binding: Sagteband
Target Market: Kinders 4 - 7 jaar oud
Publication Date: April 2013
Pages: 24
Size: 150mm x 190mm

Die kleurvolle geïllustreerde Ja! KIeuter Bybelstorieboek oor God se liefde sluit vyf Bybelstories in uit die Ja! Kleuter Bybelstorie-reeks. Elke storie verduidelik die tema van God se liefde op 'n praktiese manier aan kinders.

Inhoudsopgawe:

1. God gee kos en water

2. Nehemia help om Jerusalem weer mooi te maak

3. Jona wil nie na God luister nie

4. Die pappa met die oop arms

5. Jesus het sy vriende lief

Elke storie word vergesel deur 'n gebed om kinders te help om 'n verbinding met God te maak, en 'n Christelike waarde wat die storie versterk. Die gewilde Ja! KIeuter Bybelstorie-reeks is ontwikkel met die inagneming van jou kind se ontwikkelingsfases en unieke temperament. Dit help met geloofsvorming, woordeskat sowel as leesvaardighede én emosionele ontwikkeling.

Voorstelle om hierdie boek saam met jou kind te geniet:

Lees die Bybelstorie en gesels dan oor die storie en Christelike waardes met jou kind.

Sê die gebed saam met jou kind op.

Save this product for later

Note:

Some parts of this website is still under construction.