a

Store

JA KLEUTER MINI BOEKIES IN VERTOONBOKS

9781928436416
R999.00
In stock
1
Product Details
ISBN: 9781928436416
Author: Ewald van Rensburg
Language: Afrikaans
Binding: Sagteband
Target Market: Kinders 4 - 7 jaar oud
Publication Date: Oktober 2018
Size: 310mm x 230mm x 180mm

Die Ja! Kleuter Bybelstories Minis Vertoonboks sluit in 100 mini boeke (25 boeke van elk van die vier titels) vanaf die Ja! Kleuter Bybelstorie-reeks.

Die gewilde Ja! KIeuter Bybelstorie-reeks is ontwikkel met die inagneming van jou kind se ontwikkelingsfases en unieke temperament. Dit help met geloofsvorming, woordeskat sowel as leesvaardighede én emosionele ontwikkeling. Die Ja! Kleuter Bybelstories Minis Vertoonboks is die ideale keuse vir skole en ministrie programme.

Die vier titels in die boks sluit in (25 mini boekies per titel):

  • Ja! KIeuter Bybelstories oor God se Grootheid
  • Ja! KIeuter Bybelstories oor Gebed
  • Ja! KIeuter Bybelstories oor Jesus
  • Ja! KIeuter Bybelstories oor Liefde
Save this product for later

Note:

Some parts of this website is still under construction.