a

Store

KOM SPEEL & LEER BYBEL

9781920593193
R99.00
In stock
1
Product Details
ISBN: 9781920593193
Author: Ewald van Rensburg
Language: Afrikaans
Binding: Hardeband
Target Market: Kinders 5 - 10 jaar oud
Publication Date: Junie 2014
Pages: 128
Size: 215mm x 190mm

Klim binne in die Bybel saam met Sammy en Amy! Kom Speel & Leer terwyl jy elkeen van jou gunsteling Bybelstories ervaar asof jy self deel is van die avontuur.

Lees die stories en soek die Bybel versteek in elke storie.

• Gesels oor die Bybelstories en die betekenis daarvan vir jou as kind van God in vandag se tyd.

• In die daaropvolgende gebed herinner God jou aan die les van die storie.

• Nooi dan jou boeties, sussies en maatjies om saam te speel en te leer van God se wonderlike stories.

Kom Speel & Leer Bybel bevat:

• 30 unieke en pragtig geïllustreerde Bybelstories

• Elke storie is saamgestel sodat kinders kan leer deur te speel

• Kom Speel & Leer maak Bybellees pret terwyl dit ook belangrike Christelike waarhede aan die kind oordra.

Save this product for later

Note:

Some parts of this website is still under construction.