a

Store

MY GUNSTELING STORIE-BYBEL BUNDEL

9781928436706
R209.00
Sluit in My Gunsteling Storie-Bybel en die Aktiwiteit- en Inkleurboek!
In stock
1
Product Details

Hierdie geskenkpak sluit in My Gunsteling Storie-Bybel en die Gunsteling Storie-Bybel Aktiwiteit- en Inkleurboek.

50 Bybelverhale uit die Ou en Nuwe Testament. Hierdie boek is vol lewendige en prettige illustrasies wat kinders aan God se Woord en Sy liefde vir hulle bekendstel.

Elke Bybelverhaal het:
- ‘n gebed om kinders te help om met God ‘n band te vorm;
- ‘n Christelike waarde wat die verhaal versterk; en
- ‘n vraag om kinders te help om te verwoord wat hulle gelees, gehoor en verstaan het.

Die My Gunsteling Storie-Bybel Aktiwiteits- en Inkleurboek bevat:

- 80 kleurvolle plakkers;

- 72 aktiwiteits- en inkleurbladsye bied aan kinders ure se vermaak; en
- 24 gebede
Gebruik My Gunsteling Storie-Bybel en My Gunsteling Storie-Bybel Aktiwiteits & Inkleurboek saam om kinders te help groei in hulle verhouding met God en Sy Woord.
Save this product for later

Note:

Some parts of this website is still under construction.