a

Store

MY GUNSTELING STORIE-BYBEL

9781928436263
R189.00
Out of stock
1
Product Details
ISBN: 9781928436263
Author: Ewald van Rensburg
Language: Afrikaans
Binding: Hardeband Pofblad met Holografiese Foelie
Target Market: Kinders 4 - 7 jaar oud
Publication Date: Oktober 2018
Pages: 210
Size: 165mm x 205mm x 40mm

Hierdie boek is vol lewendige en prettige illustrasies wat kinders aan God se Woord en Sy liefde vir hulle bekendstel. ’n gebed om kinders te help om met God ’n band te vorm.

Elke Bybelverhaal het

• ’n Christelike waarde wat die verhaal versterk.

• en ’n vraag om kinders te help om te verbaliseer wat hulle gelees, gehoor en verstaan het.

Kinders sal baie ure se genot uit hierdie kleurvolle Bybelverhale kry.

Inhoudsopgawe:

1. My God is so groot 2. Luister altyd na God 3. Noag vertrou op God 4. Niks is vir God onmoontlik nie 5. Moses in die mandjie 6. Die tien plae 7. Jerigo se mure 8. God laat ’n donkie praat 9. God luister na jou gebed 10. Praat, Here, ek luister 11. Dawid word koning gemaak 12. Dawid en Goliat 13. Dawid en Jonatan 14. Slim Salomo 15. ’n Seuntjie word koning 16. God gee kos en water 17. God is baie sterker as Baäl 18. Nehemia help om Jerusalem weer mooi te maak 19. Met God se hulp 20. Daniël 21. Jona wil nie na God luister nie 22. Jesus word gebore 23. Sterrekykers 24. Jesus word nou groot 25. Jesus word gedoop 26. Jesus en die duiwel 27. Jesus kies mense 28. Jesus sorg vir ons 29. Jesus maak die storm stil 30. Jesus is baie lief vir kinders 31. Vyf brode en twee vissies 32. Daar is niemand soos Jesus nie 33. Jesus se storie 34. Jesus is die goeie skaapwagter 35. Lasarus 36. Bartimeus 37. Jesus loop op die water 38. Die pappa met die oop arms 39. Jesus het sy vriende life 40. Slegte Saggeus word goeie Saggeus 41 Hier kom Koning Jesus 42. Die tien meisies 43. Die Kruis 44. Jesus staan uit die dood op 45. Jesus stap saam met twee vriende 46. ’n Visvangstorie 47. Jesus gaan terug huis toe 48. Petrus, Johannes en die verlamde man 49. Paulus 50. Jesus kom weer


Save this product for later

Note:

Some parts of this website is still under construction.