a

Store

VREUGDE! KLEUTER INKLEURBOEK

9781920593537
R35.00
In stock
1
Product Details
ISBN: 9781920593537
Author: Ewald van Rensburg
Language: Afrikaans
Binding: Sagteband
Target Market: Kinders 4 - 7 jaar oud
Publication Date: Oktober 2013
Pages: 24
Size: 210mm x 296mm

Hierdie kleurvolle geillustreerde Bybelstories is spesiaal vir Vreugde! Kleuters geskep. Elke verhaal word vergesel deur 'n gebed, om kinders te help om met God te praat, asook 'n Christelike waarde wat die storie versterk. Hierdie boek help kinders om Vreugde! Kleuters te wees 'n Vreugde! Kleuter vier die vreugde van Jesus deur 'n vreugde-vervulde lewe te lei. Lees die Bybelstorie en gesels dan oor die storie en Christelike waardes met jou kind, speel die raai-spel en se die gebed saam met jou kind op.

Save this product for later

Note:

Some parts of this website is still under construction.