a

Store

Vreugde! Kleuter Bybelstories oor God se wonderwerke

SKU 9781920593506
R35.00
In stock
1
Save this product for later
Share this product with your friends

Vreugde! Kleuter Bybelstories oor God se wonderwerke

Product Details

Die kleurvolle geïllustreerde Vreugde! Kleuters Bybelstorieboek oor God se Wonderwerke sluit vyf Bybelstories in uit die Vreugde! Kleuters Bybelstorie-reeks. Elke storie vertel stories oor wonderwerke in the Bybel.

Inhoudsopgawe:

1. Die tien plae

2. Jerigo se mure

3. Jesus maak die storm stil

4. Bartimeus 5. Jesus loop op die water!

Hierdie kleurvolle geïllustreerde Bybelstorie-reeks is spesiaal vir Vreugde! Kleuters geskep. Elke verhaal word vergesel deur ’n gebed, om kinders te help om met God te praat, asook ’n Christelike waarde wat die storie versterk. Hierdie boek help kinders om Vreugde! Kleuters te wees. ’n Vreugde! Kleuter vier die vreugde van Jesus deur ’n vreugde-vervulde lewe te lei.

Note:

Some parts of this website is still under construction.