a

Store

Klassieke Klinderbybel (2de Uitgawe)

9781928437994
R199.00
In stock
1
Product Details
Author: Thea Brink

Titel:
Klassieke Kinderbybel

Outeur:
Thea Brink

Illustreerder:
Chris Venter

Die verhale van die Bybel kry nuwe lewe in hierdie pragtige Klassieke Kinderbybel. Getrou aan die klassieke tradisie word die verhale in ’n eg Bybelse styl vertel.

Die pragtige en dramatiese illustrasies beeld in grafiese detail 40 van die mees geliefde Bybelverhale uit die Ou en Nuwe Testament uit. Elke illustrasie is ’n kunswerk wat aan die leser groot vreugde sal verskaf. Hierdie Klassieke Kinderbybel sal in die jare wat kom ’n groot gunsteling onder kinders bly.

Teikenmark: Kinders 7 – 10 jaar oud

Taal: Afrikaans
Bladsye: 168
Grootte: 210mm x 210mm

Save this product for later

Note:

Some parts of this website is still under construction.