MY EERSTE BELOFTEBYBEL
MY EERSTE BELOFTEBYBEL
OUTEUR & ILLUSTREERDER:
Geskryf deur Ewald van Rensburg
Raadgewende redakteur: Mia Oosthuizen
Illustrasies deur Leana Bothma
VOORBLADFORMAAT: Sponsgevulde Hardeband
80 BLADSYE
GROOTTE: 208mm x 248mm
ISBN: 9781928437604
VLAK: Lees ouderdom: 3-5 jaar • Belangstelling: 0-7 jaar
Leer ken God se beloftes en ontdek sy grootste geskenk! God se beloftes is kosbare geskenke wat kinders help om God te leer ken en ‘n lewenslange verhouding met Hom te vorm. My Eerste Beloftebybel fokus op vyf van God se kernbeloftes. Om hierdie kernbeloftes toeganklik vir die kind te maak, word elkeen as ‘n pragtige geskenk geÏllustreer. Aan die hand van die beloftes kan die klein kind God se liefde leer ken en ervaar.
Elkeen van die 32 stories en gebede uit Ou en Nuwe Testament is spesiaal gekies om een van die kernbeloftes te beklemtoon. Die infografiek, kleurvolle illustrasies en boeiende stories bemagtig ouers en versorgers om met die klein kind oor God se beloftes te gesels. My Eerste Beloftebybel nooi families uit om die kernbeloftes oop te maak en God se grootste geskenk te ontdek – die vreugde en liefde van God in oorvloed
Recent Comments